FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982
Copa Mundial de Fútbol – España 82 | |
---|---|
![]() | |
Toernooi-inligting | |
Gasheerland | ![]() |
Datums | 13 Junie – 11 Julie |
Spanne | 24 (van 6 konfederasies) |
Stadions | 17 (in 14 stede) |
Finale uitslag | |
Kampioene | ![]() |
Tweede plek | ![]() |
Derde plek | ![]() |
Vierde plek | ![]() |
Toernooi-statistieke | |
Wedstryde gespeel | 52 |
Doele | 146 (2.81 per wedstryd) |
Bywoning | 2 109 723 (40 572 per wedstryd) |
Meeste punte | ![]() |
Beste speler | ![]() |
← 1978 1986 → |
Die twaalfde FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Spaans: Copa Mundial de Fútbol – España 82; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 13 Junie tot 11 Julie 1982 in Spanje aangebied. Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Spanje aangebied is en die sewende in Europa.

24 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 deelgeneem. Die spanne is in ses groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die tweede rondte deurgedring het. Die boonste spanne van die vier groepe het die halfeindrondte beslis. Italië het die trofee gewen nadat hulle Wes-Duitsland met 3–1 in die eindstryd geklop en sodoende hul derde wêreldbekertitel ingepalm het. Pole het in die derde en Frankryk in die vierde plek geëindig. Tydens die halfeindstryd tussen Wes-Duitsland en Frankryk is vir die eerste keer strafskoppe ingespan om ’n wedstryd te beslis; Wes-Duitsland het met 5–4 strafskoppe gewen en sodoende die eindstryd bereik. Beide die verdedigende kampioen Argentinië en die gasheer Spanje is in die tweede rondte uitgeskakel.
Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omdat hulle nie ’n lid van FIFA was nie. Die nasionale sokkerspanne van Algerië, Honduras, Kameroen, Koeweit en Nieu-Seeland het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Dit was die eerste toernooi met die nuwe aantal van 24 nasionale sokkerspanne, wat verhoog is van die oorspronklike 16 deelnemers tussen die Sokker-Wêreldbekertoernooie van 1930 tot 1978.
Toewysing
[wysig | wysig bron]Spanje is op 6 Julie 1966 in Londen, net voor die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966 in Engeland, deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982. Die enigste ander kandidaatland was Wes-Duitsland, maar nadat dié land die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974 toegewys is, het Wes-Duitsland voor die stemming hulself onttrek. Gelyktydig is die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978 aan Argentinië toegewys.[2]
Kwalifisering
[wysig | wysig bron]Die gasheer Spanje en die verdedigende kampioen Argentinië het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 gekwalifiseer. Van die 22 oorblywende plekke is 13 vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, drie vir CONMEBOL (Suid-Amerika), twee elk vir CAF (Afrika) en CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika) asook een elk vir AFC (Asië) en OFC (Oseanië).
Kwalifiserende spanne
[wysig | wysig bron]Die volgende 24 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:[3]

Geen deelname
Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie
Land het nie gekwalifiseer nie
Land het gekwalifiseer
Span | Verskynings by eindstryde | Agtereenvolgende deelnames | Laaste verskyning | Vorige beste prestasie |
---|---|---|---|---|
![]() |
1ste | 1 | – | Debuut |
![]() |
8ste | 3 | 1978 | Kampioen (1978) |
![]() |
6de | 1 | 1970 | Agtste eindrondte (1934, 1938) |
![]() |
12de | 12 | 1978 | Kampioen (1958, 1962, 1970) |
![]() |
6de | 1 | 1974 | Derde plek (1962) |
![]() |
2de | 1 | 1970 | Groepfase (1970) |
![]() |
7de | 1 | 1970 | Kampioen (1966) |
![]() |
8ste | 2 | 1978 | Derde plek (1958) |
![]() |
1ste | 1 | – | Debuut |
![]() |
8ste | 2 | 1978 | Naaswenner (1938, 1954) |
![]() |
10de | 6 | 1978 | Kampioen (1934, 1938) |
![]() |
7de | 1 | 1974 | Vierde plek (1930, 1962) |
![]() |
1ste | 1 | – | Debuut |
![]() |
1ste | 1 | – | Debuut |
![]() |
1ste | 1 | – | Debuut |
![]() |
2de | 1 | 1958 | Kwarteindrondte (1958) |
![]() |
5de | 2 | 1978 | Derde plek (1954) |
![]() |
4de | 2 | 1978 | Kwarteindrondte (1970) |
![]() |
4de | 3 | 1978 | Derde plek (1974) |
![]() |
5de | 3 | 1978 | Groepfase (1954, 1958, 1974, 1978) |
![]() |
5de | 1 | 1970 | Vierde plek (1966) |
![]() |
6de | 2 | 1978 | Vierde plek (1950) |
![]() |
7de | 1 | 1970 | Naaswenner (1934, 1962) |
![]() |
10de | 8 | 1978 | Kampioen (1954, 1974) |
Stadions
[wysig | wysig bron]Wedstryde is in die volgende stede gespeel:
Formaat
[wysig | wysig bron]Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 is oor 29 dae tussen 24 verskillende nasies oor 52 wedstryde uitgespeel. Dit het op 13 Junie 1982 op Camp Nou in Barcelona met ’n wedstryd tussen die verdedigende kampioen Argentinië en België afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Estadio Santiago Bernabéu in Madrid op 11 Julie met die eindstryd tussen Italië en Wes-Duitsland, waartydens Italië die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het.[4]
Kalender
[wysig | wysig bron]Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die eerste rondte, ’n siaan blokkie op die tweede rondte, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.
|
|
Groepfase
[wysig | wysig bron]Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 is deur 24 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 24 deelnemende spanne in ses groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Twee punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.
Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:
- Twee wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
- Een vir ’n gelykop;
- geen vir ’n nederlaag.
Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die tweede rondte deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.
Tweede rondte
[wysig | wysig bron]Die tweede rondte het uit vier groepe met drie spanne elk bestaan, waartydens elke span een wedstryd teen elk van die ander spanne gespeel het. Die boonste span in elke groep het na die halfeindrondte deurgedring.
Beide die eindstryd en die kein finale moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.
Wedstryde
[wysig | wysig bron]Kwalifiseer vir die tweede rondte. |
Uit die toernooi geskakel. |
Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die eerste en die tweede rondte met die aansluitende uitklopfase. Die loting is op 16 Januarie 1982 in die Palacio de Congresos in Madrid gehou.
Eerste rondte
[wysig | wysig bron]24 spanne het aan die eerste rondte deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die tweede rondte deurgedring. In die tweede rondte het net die boonste span van die vier groepe in die halfeindstryd verskyn.
Groep 1
[wysig | wysig bron]Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
3 | 1 | 2 | 0 | 5 | 1 | +4 | 4 |
![]() |
3 | 0 | 3 | 0 | 2 | 2 | ±0 | 3 |
![]() |
3 | 0 | 3 | 0 | 1 | 1 | ±0 | 3 |
![]() |
3 | 0 | 2 | 1 | 2 | 6 | –4 | 2 |
14 Junie 1982 17:15 | ||||
![]() |
0–0 | ![]() |
Balaídos, Vigo Toeskouers: 33 000 Skeidsregter: Michel Vautrot (Frankryk) | |
Verslag |
15 Junie 1982 17:15 | ||||
![]() |
0–0 | ![]() |
Estadio de Riazor, A Coruña Toeskouers: 11 000 Skeidsregter: Franz Wöhrer (Oostenryk) | |
Verslag |
18 Junie 1982 17:15 | ||||
![]() |
1–1 | ![]() |
Balaídos, Vigo Toeskouers: 25 000 Skeidsregter: Walter Eschweiler (Wes-Duitsland) | |
Conti ![]() |
Verslag | ![]() |
19 Junie 1982 17:15 | ||||
![]() |
0–0 | ![]() |
Estadio de Riazor, A Coruña Toeskouers: 19 000 Skeidsregter: Alexis Ponnet (België) | |
Verslag |
22 Junie 1982 17:15 | ||||
![]() |
5–1 | ![]() |
Estadio de Riazor, A Coruña Toeskouers: 25 000 Skeidsregter: Mario Rubio Vázquez (Meksiko) | |
Smolarek ![]() Lato ![]() Boniek ![]() Buncol ![]() Ciołek ![]() |
Verslag | ![]() |
23 Junie 1982 17:15 | ||||
![]() |
1–1 | ![]() |
Balaídos, Vigo Toeskouers: 20 000 Skeidsregter: Bogdan Dotchef (Bulgarye) | |
Graziani ![]() |
Verslag | ![]() |
Groep 2
[wysig | wysig bron]Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
3 | 2 | 0 | 1 | 6 | 3 | +3 | 4 |
![]() |
3 | 2 | 0 | 1 | 3 | 1 | +2 | 4 |
![]() |
3 | 2 | 0 | 1 | 5 | 5 | ±0 | 4 |
![]() |
3 | 0 | 0 | 3 | 3 | 8 | –5 | 0 |
16 Junie 1982 17:15 | ||||
![]() |
1–2 | ![]() |
El Molinón, Gijón Toeskouers: 42 000 Skeidsregter: Enrique Labo Revoredo (Peru) | |
Rummenigge ![]() |
Verslag | ![]() ![]() |
17 Junie 1982 17:15 | ||||
![]() |
0–1 | ![]() |
Estadio Carlos Tartiere, Oviedo Toeskouers: 22 500 Skeidsregter: Juan Daniel Cardellino (Uruguay) | |
Verslag | ![]() |
20 Junie 1982 17:15 | ||||
![]() |
4–1 | ![]() |
El Molinón, Gijón Toeskouers: 42 000 Skeidsregter: Bruno Galler (Switserland) | |
Rummenigge ![]() ![]() ![]() Reinders ![]() |
Verslag | ![]() |
21 Junie 1982 17:15 | ||||
![]() |
0–2 | ![]() |
Estadio Carlos Tartiere, Oviedo Toeskouers: 22 000 Skeidsregter: Tony Boskovic (Australië) | |
Verslag | ![]() ![]() |
24 Junie 1982 17:15 | ||||
![]() |
3–2 | ![]() |
Estadio Carlos Tartiere, Oviedo Toeskouers: 16 000 Skeidsregter: Rómulo Méndez (Guatemala) | |
Assad ![]() ![]() Bensaoula ![]() |
Verslag | ![]() ![]() |
25 Junie 1982 17:15 | ||||
![]() |
1–0 | ![]() |
El Molinón, Gijón Toeskouers: 41 000 Skeidsregter: Bob Valentine (Skotland) | |
Hrubesch ![]() |
Verslag |
Groep 3
[wysig | wysig bron]Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
3 | 2 | 1 | 0 | 3 | 1 | +2 | 5 |
![]() |
3 | 2 | 0 | 1 | 6 | 2 | +4 | 4 |
![]() |
3 | 1 | 1 | 1 | 12 | 6 | +6 | 3 |
![]() |
3 | 0 | 0 | 3 | 1 | 13 | –12 | 0 |
13 Junie 1982 20:00 | ||||
![]() |
0–1 | ![]() |
Camp Nou, Barcelona Toeskouers: 95 500 Skeidsregter: Vojtěch Christov (Tsjeggo-Slowakye) | |
Verslag | ![]() |
15 Junie 1982 21:00 | ||||
![]() |
10–1 | ![]() |
Nuevo Estadio, Elche Toeskouers: 23 000 Skeidsregter: Ibrahim Youssef Al-Doy (Bahrein) | |
Nyilasi ![]() ![]() Pölöskei ![]() Fazekas ![]() ![]() Tóth ![]() L. Kiss ![]() ![]() ![]() Szentes ![]() |
Verslag | ![]() |
18 Junie 1982 21:00 | ||||
![]() |
4–1 | ![]() |
Estadio José Rico Pérez, Alicante Toeskouers: 32 093 Skeidsregter: Belaid Lacarne (Algerië) | |
Bertoni ![]() Maradona ![]() ![]() Ardiles ![]() |
Verslag | ![]() |
19 Junie 1982 21:00 | ||||
![]() |
1–0 | ![]() |
Nuevo Estadio, Elche Toeskouers: 15 000 Skeidsregter: Malcolm Moffat (Noord-Ierland) | |
Coeck ![]() |
Verslag |
22 Junie 1982 21:00 | ||||
![]() |
1–1 | ![]() |
Nuevo Estadio, Elche Toeskouers: 37 000 Skeidsregter: Clive White (Engeland) | |
Czerniatynski ![]() |
Verslag | ![]() |
23 Junie 1982 21:00 | ||||
![]() |
2–0 | ![]() |
Estadio José Rico Pérez, Alicante Toeskouers: 32 500 Skeidsregter: Luis Barrancos (Bolivië) | |
Passarella ![]() Bertoni ![]() |
Verslag |
Groep 4
[wysig | wysig bron]Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
3 | 3 | 0 | 0 | 6 | 1 | +5 | 6 |
![]() |
3 | 1 | 1 | 1 | 6 | 5 | +1 | 3 |
![]() |
3 | 0 | 2 | 1 | 2 | 4 | –2 | 2 |
![]() |
3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 6 | –4 | 1 |
16 Junie 1982 17:15 | ||||
![]() |
3–1 | ![]() |
Estadio San Mamés, Bilbao Toeskouers: 44 172 Skeidsregter: António Garrido (Portugal) | |
Robson ![]() ![]() Mariner ![]() |
Verslag | ![]() |
17 Junie 1982 17:15 | ||||
![]() |
1–1 | ![]() |
Estadio José Zorrilla, Valladolid Toeskouers: 25 000 Skeidsregter: Benjamin Dwomoh (Ghana) | |
Panenka ![]() |
Verslag | ![]() |
20 Junie 1982 17:15 | ||||
![]() |
2–0 | ![]() |
Estadio San Mamés, Bilbao Toeskouers: 41 123 Skeidsregter: Charles Corver (Nederland) | |
Francis ![]() Barmoš ![]() |
Verslag |
21 Junie 1982 17:15 | ||||
![]() |
4–1 | ![]() |
Estadio José Zorrilla, Valladolid Toeskouers: 30 043 Skeidsregter: Miroslaf Stupar (Sowjetunie) | |
Genghini ![]() Platini ![]() Six ![]() Bossis ![]() |
Verslag | ![]() |
24 Junie 1982 17:15 | ||||
![]() |
1–1 | ![]() |
Estadio José Zorrilla, Valladolid Toeskouers: 28 000 Skeidsregter: Paolo Casarin (Italië) | |
Six ![]() |
Verslag | ![]() |
25 Junie 1982 17:15 | ||||
![]() |
1–0 | ![]() |
Estadio San Mamés, Bilbao Toeskouers: 39 700 Skeidsregter: Gilberto Aristizábal (Colombia) | |
Francis ![]() |
Verslag |
Groep 5
[wysig | wysig bron]Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
3 | 1 | 2 | 0 | 2 | 1 | +1 | 4 |
![]() |
3 | 1 | 1 | 1 | 3 | 3 | ±0 | 3 |
![]() |
3 | 1 | 1 | 1 | 2 | 2 | ±0 | 3 |
![]() |
3 | 0 | 2 | 1 | 2 | 3 | –1 | 2 |
16 Junie 1982 21:00 | ||||
![]() |
1–1 | ![]() |
Estadio Luis Casanova, Valencia Toeskouers: 49 562 Skeidsregter: Arturo Ithurralde (Argentinië) | |
López Ufarte ![]() |
Verslag | ![]() |
17 Junie 1982 21:00 | ||||
![]() |
0–0 | ![]() |
La Romareda, Zaragoza Toeskouers: 25 000 Skeidsregter: Erik Fredriksson (Swede) | |
Verslag |
20 Junie 1982 21:00 | ||||
![]() |
2–1 | ![]() |
Estadio Luis Casanova, Valencia Toeskouers: 48 000 Skeidsregter: Henning Lund-Sørensen (Denemarke) | |
Juanito ![]() Saura ![]() |
Verslag | ![]() |
21 Junie 1982 21:00 | ||||
![]() |
1–1 | ![]() |
La Romareda, Zaragoza Toeskouers: 15 000 Skeidsregter: Chan Tam Sun (Hongkong) | |
Laing ![]() |
Verslag | ![]() |
24 Junie 1982 21:00 | ||||
![]() |
0–1 | ![]() |
La Romareda, Zaragoza Toeskouers: 25 000 Skeidsregter: Gastón Castro (Chili) | |
Verslag | ![]() |
25 Junie 1982 21:00 | ||||
![]() |
0–1 | ![]() |
Estadio Luis Casanova, Valencia Toeskouers: 49 562 Skeidsregter: Héctor Ortiz (Paraguay) | |
Verslag | ![]() |
Groep 6
[wysig | wysig bron]Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
3 | 3 | 0 | 0 | 10 | 2 | +8 | 6 |
![]() |
3 | 1 | 1 | 1 | 6 | 4 | +2 | 3 |
![]() |
3 | 1 | 1 | 1 | 8 | 8 | ±0 | 3 |
![]() |
3 | 0 | 0 | 3 | 2 | 12 | –10 | 0 |
14 Junie 1982 21:00 | ||||
![]() |
2–1 | ![]() |
Estadio Ramón Sánchez Pizjuán, Sevilla Toeskouers: 68 000 Skeidsregter: Augusto Lamo Castillo (Spanje) | |
Sócrates ![]() Éder ![]() |
Verslag | ![]() |
15 Junie 1982 21:00 | ||||
![]() |
5–2 | ![]() |
Estadio La Rosaleda, Málaga Toeskouers: 36 000 Skeidsregter: David Socha (VSA) | |
Dalglish ![]() Wark ![]() ![]() Robertson ![]() Archibald ![]() |
Verslag | ![]() ![]() |
18 Junie 1982 21:00 | ||||
![]() |
4–1 | ![]() |
Estadio Benito Villamarín, Sevilla Toeskouers: 47 379 Skeidsregter: Luis Paulino Siles (Costa Rica) | |
Zico ![]() Oscar ![]() Éder ![]() Falcão ![]() |
Verslag | ![]() |
19 Junie 1982 21:00 | ||||
![]() |
3–0 | ![]() |
Estadio La Rosaleda, Málaga Toeskouers: 19 000 Skeidsregter: Yousef El-Ghoul (Libië) | |
Gawrilof ![]() Blokhin ![]() Baltacha ![]() |
Verslag |
22 Junie 1982 21:00 | ||||
![]() |
2–2 | ![]() |
Estadio La Rosaleda, Málaga Toeskouers: 45 000 Skeidsregter: Nicolae Rainea (Roemenië) | |
Chivadze ![]() Sjengelia ![]() |
Verslag | ![]() ![]() |
23 Junie 1982 21:00 | ||||
![]() |
4–0 | ![]() |
Estadio Benito Villamarín, Sevilla Toeskouers: 43 000 Skeidsregter: Damir Matovinović (Joego-Slawië) | |
Zico ![]() ![]() Falcão ![]() Serginho ![]() |
Verslag |
Tweede rondte
[wysig | wysig bron]Kwalifiseer vir die halfeindrondte. |
Uit die toernooi geskakel. |
Groep A
[wysig | wysig bron]Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
2 | 1 | 1 | 0 | 3 | 0 | +3 | 3 |
![]() |
2 | 1 | 1 | 0 | 1 | 0 | +1 | 3 |
![]() |
2 | 0 | 0 | 2 | 0 | 4 | –4 | 0 |
28 Junie 1982 21:00 | ||||
![]() |
3–0 | ![]() |
Camp Nou, Barcelona Toeskouers: 65 000 Skeidsregter: Luis Paulino Siles (Costa Rica) | |
Boniek ![]() ![]() ![]() |
Verslag |
1 Julie 1982 21:00 | ||||
![]() |
0–1 | ![]() |
Camp Nou, Barcelona Toeskouers: 45 000 Skeidsregter: Michel Vautrot (Frankryk) | |
Verslag | ![]() |
4 Julie 1982 21:00 | ||||
![]() |
0–0 | ![]() |
Camp Nou, Barcelona Toeskouers: 65 000 Skeidsregter: Bob Valentine (Skotland) | |
Verslag |
Groep B
[wysig | wysig bron]Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
2 | 1 | 1 | 0 | 2 | 1 | +1 | 3 |
![]() |
2 | 0 | 2 | 0 | 0 | 0 | ±0 | 2 |
![]() |
2 | 0 | 1 | 1 | 1 | 2 | –1 | 1 |
29 Junie 1982 21:00 | ||||
![]() |
0–0 | ![]() |
Estadio Santiago Bernabéu, Madrid Toeskouers: 75 000 Skeidsregter: Arnaldo Cézar Coelho (Brasilië) | |
Verslag |
2 Julie 1982 21:00 | ||||
![]() |
2–1 | ![]() |
Estadio Santiago Bernabéu, Madrid Toeskouers: 90 089 Skeidsregter: Paolo Casarin (Italië) | |
Littbarski ![]() Fischer ![]() |
Verslag | ![]() |
5 Julie 1982 21:00 | ||||
![]() |
0–0 | ![]() |
Estadio Santiago Bernabéu, Madrid Toeskouers: 75 000 Skeidsregter: Alexis Ponnet (België) | |
Verslag |
Groep C
[wysig | wysig bron]
Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
2 | 2 | 0 | 0 | 5 | 3 | +2 | 4 |
![]() |
2 | 1 | 0 | 1 | 5 | 4 | +1 | 2 |
![]() |
2 | 0 | 0 | 2 | 2 | 5 | –3 | 0 |
29 Junie 1982 17:15 | ||||
![]() |
2–1 | ![]() |
Estadi de Sarrià, Barcelona Toeskouers: 43 000 Skeidsregter: Nicolae Rainea (Roemenië) | |
Tardelli ![]() Cabrini ![]() |
Verslag | ![]() |
2 Julie 1982 17:15 | ||||
![]() |
1–3 | ![]() |
Estadi de Sarrià, Barcelona Toeskouers: 43 000 Skeidsregter: Mario Rubio Vázquez (Meksiko) | |
Díaz ![]() |
Verslag | ![]() ![]() ![]() |
5 Julie 1982 17:15 | ||||
![]() |
3–2 | ![]() |
Estadi de Sarrià, Barcelona Toeskouers: 44 000 Skeidsregter: Abraham Klein (Israel) | |
Rossi ![]() ![]() ![]() |
Verslag | ![]() ![]() |
Groep D
[wysig | wysig bron]Land | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
2 | 2 | 0 | 0 | 5 | 1 | +4 | 4 |
![]() |
2 | 0 | 1 | 1 | 2 | 3 | –1 | 1 |
![]() |
2 | 0 | 1 | 1 | 3 | 6 | –3 | 1 |
28 Junie 1982 17:15 | ||||
![]() |
0–1 | ![]() |
Estadio Vicente Calderón, Madrid Toeskouers: 37 000 Skeidsregter: Károly Palotai (Hongarye) | |
Verslag | ![]() |
1 Julie 1982 17:15 | ||||
![]() |
2–2 | ![]() |
Estadio Vicente Calderón, Madrid Toeskouers: 20 000 Skeidsregter: Adolf Prokop (DDR) | |
Pezzey ![]() Hintermaier ![]() |
Verslag | ![]() ![]() |
4 Julie 1982 17:15 | ||||
![]() |
1–4 | ![]() |
Estadio Vicente Calderón, Madrid Toeskouers: 37 000 Skeidsregter: Alojzy Jarguz (Pole) | |
Armstrong ![]() |
Verslag | ![]() ![]() ![]() ![]() |
Uitklopfase
[wysig | wysig bron]Halfeindrondte | Eindrondte | ||||||
8 Julie – Barcelona | |||||||
![]() |
0 | ||||||
![]() |
2 | ||||||
11 Julie – Madrid | |||||||
![]() |
3 | ||||||
![]() |
1 | ||||||
Derde plek | |||||||
8 Julie – Sevilla | 10 Julie – Alicante | ||||||
![]() |
3 (5) | ![]() |
3 | ||||
![]() |
3 (4) | ![]() |
2 |
Halfeindrondte
[wysig | wysig bron]8 Julie 1982 17:15 | ||||
![]() |
0–2 | ![]() |
Camp Nou, Barcelona Toeskouers: 50 000 Skeidsregter: Juan Daniel Cardellino (Uruguay) | |
Verslag | ![]() ![]() |
8 Julie 1982 21:00 | ||||
![]() |
3–3 (e.t.) | ![]() |
Estadio Ramón Sánchez Pizjuán, Sevilla Toeskouers: 70 000 Skeidsregter: Charles Corver (Nederland) | |
Littbarski ![]() Rummenigge ![]() Fischer ![]() Strafskoppe Kaltz ![]() Breitner ![]() Stielike ![]() Littbarski ![]() Rummenigge ![]() Hrubesch ![]() |
Verslag Strafskoppe 5–4 |
![]() ![]() ![]() Strafskoppe ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Klein finale (om die derde plek)
[wysig | wysig bron]10 Julie 1982 20:00 | ||||
![]() |
3–2 | ![]() |
Estadio José Rico Pérez, Alicante Toeskouers: 28 000 Skeidsregter: António Garrido (Portugal) | |
Szarmach ![]() Majewski ![]() Kupcewicz ![]() |
Verslag | ![]() ![]() |
Eindstryd
[wysig | wysig bron]11 Julie 1982 20:00 | ||||
![]() |
3–1 | ![]() |
Estadio Santiago Bernabéu, Madrid Toeskouers: 90 000 Skeidsregter: Arnaldo Cézar Coelho (Brasilië) | |
Rossi ![]() Tardelli ![]() Altobelli ![]() |
Verslag | ![]() |
Sokkerwêreldkampioen 1982 |
---|
![]() |
FIFA se terugwerkende ranglys
[wysig | wysig bron]In 1986 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Wêreldbekertoernooi insluitende die destydse FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger.[5][6] Die ranglys vir die 1982-toernooi is soos gevolg:

Kampioen
Tweede plek
Derde plek
Vierde plek
Tweede rondte
Eerste rondte
Geen deelname

Rang | Span | Groepe | Wed | Wen | Gel | Ver | DV | DT | +/– | Pte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | ![]() |
1/C | 7 | 4 | 3 | 0 | 12 | 6 | +6 | 11 |
2 | ![]() |
2/B | 7 | 3 | 2 | 2 | 12 | 10 | +2 | 8 |
3 | ![]() |
1/A | 7 | 3 | 3 | 1 | 11 | 5 | +6 | 9 |
4 | ![]() |
4/D | 7 | 3 | 2 | 2 | 16 | 12 | +4 | 8 |
In die tweede rondte uitgeskakel | ||||||||||
5 | ![]() |
6/C | 5 | 4 | 0 | 1 | 15 | 6 | +9 | 8 |
6 | ![]() |
4/B | 5 | 3 | 2 | 0 | 6 | 1 | +5 | 8 |
7 | ![]() |
6/A | 5 | 2 | 2 | 1 | 7 | 4 | +3 | 6 |
8 | ![]() |
2/D | 5 | 2 | 1 | 2 | 5 | 4 | +1 | 5 |
9 | ![]() |
5/D | 5 | 1 | 3 | 1 | 5 | 7 | −2 | 5 |
10 | ![]() |
3/A | 5 | 2 | 1 | 2 | 3 | 5 | −2 | 5 |
11 | ![]() |
3/C | 5 | 2 | 0 | 3 | 8 | 7 | +1 | 4 |
12 | ![]() |
5/B | 5 | 1 | 2 | 2 | 4 | 5 | −1 | 4 |
In die eerste rondte uitgeskakel | ||||||||||
13 | ![]() |
2 | 3 | 2 | 0 | 1 | 5 | 5 | ±0 | 4 |
14 | ![]() |
3 | 3 | 1 | 1 | 1 | 12 | 6 | +6 | 3 |
15 | ![]() |
6 | 3 | 1 | 1 | 1 | 8 | 8 | ±0 | 3 |
16 | ![]() |
5 | 3 | 1 | 1 | 1 | 2 | 2 | ±0 | 3 |
17 | ![]() |
1 | 3 | 0 | 3 | 0 | 1 | 1 | ±0 | 3 |
18 | ![]() |
5 | 3 | 0 | 2 | 1 | 2 | 3 | −1 | 2 |
19 | ![]() |
4 | 3 | 0 | 2 | 1 | 2 | 4 | −2 | 2 |
20 | ![]() |
1 | 3 | 0 | 2 | 1 | 2 | 6 | −4 | 2 |
21 | ![]() |
4 | 3 | 0 | 1 | 2 | 2 | 6 | −4 | 1 |
22 | ![]() |
2 | 3 | 0 | 0 | 3 | 3 | 8 | −5 | 0 |
23 | ![]() |
6 | 3 | 0 | 0 | 3 | 2 | 12 | −10 | 0 |
24 | ![]() |
3 | 3 | 0 | 0 | 3 | 1 | 13 | −12 | 0 |
Meeste doele aangeteken
[wysig | wysig bron]Meeste doele aangeteken:[1]
|
|
![]() |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 (en) "Goals scored". FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 November 2018. Besoek op 25 November 2018.
- ↑ (en) "FIFA World Cup™ host announcement decision" (PDF). FIFA. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 12 April 2019. Besoek op 14 Julie 2018.
- ↑ (en) "History of the FIFA World Cup™ preliminary competition (by year)" (PDF). FIFA. November 2009. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2013. Besoek op 23 Oktober 2013.
- ↑ (en) "Formats of the FIFA World Cup final competitions" (PDF). FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 27 Februarie 2008.
- ↑ (en) "page 45" (PDF). FIFA. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op 14 Julie 2018.
- ↑ (en) "FIFA World Cup: Milestones, facts & figures. Statistical Kit 7" (PDF). FIFA. 26 Maart 2013. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2013. Besoek op 21 Mei 2013.
Verdere leesstof
[wysig | wysig bron]- (en) Clemente Angelo Lisi (2007). A history of the World Cup: 1930–2006. Lanham, Maryland: Scarecrow Press. ISBN 0-8108-5905-X. Besoek op 14 Julie 2018.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982. |
- (en) fifa.com: Spain 1982: Three for Italy
- (en) worldcup-history.com: Spain, 1982
- (en) rsssf.com: World Cup 1982