Gaan na inhoud

Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Welkom by Wikipedia,
Maandag, 5 Mei 2025
Hier is tans 123 942 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Voorbladartikel
'n Kaart van die Kaaimanseilande wat die drie hoofeilande wys sowat 120 km van mekaar af.

Die Kaaimanseilande (Engels: Cayman Islands) is 'n selfregerende oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk in die Wes-Indiese Eilande, noordwes van Jamaika en suidwes van Kuba. Die eilande het in 2024 'n bevolking van 66 653 gehad en dit is die grootste sodanige gebied volgens bevolking.

Die gebied van 264 km² bestaan uit drie eilande: Groot-Kaaiman, Kaaiman-brac en Klein-Kaaiman, wat suid van Kuba en noordoos van die Honduras lê, tussen Jamaika en Meksiko se Yucatán-skiereiland. Die hoofstad en grootste stad is George Town op Groot-Kaaiman, die digsbevolkte eiland van die drie.

Die Kaaimanseilande word beskou as deel van die geografies westelike Karibiese sone sowel as die Groot-Antille. Met 'n BBP per capita van VS$109 684 het die Kaaimanseilande die hoogste lewenstandaard in die Karibiese gebied en een van die hoogstes in die wêreld. Immigrante van meer as 140 lande en gebiede woon op die eilande.

Dit is 'n groot finansiële sentrum vir internasionale sakelui en ryk individue, grootliks omdat geen belasting op inkomste betaal word nie. Baie handelsbanke se hoofkantore is ook hier gevestig.

Die meeste inwoners van die Kaaimanseilande is veelrassige (swart en wit) Engelssprekendes.

...lees verder

In die nuus
Pous Franciskus in 2024.
Pous Franciskus in 2024.

Het u geweet...

... dat daar moontlik meer as twee wêreldoorloë plaasgevind het? Sommige historici beskou ook die Sewejarige Oorlog en die Napoleontiese Oorloë as wêreldoorloë, omdat beide op verskille kontinente geveg is.

... dat 'n lid van die Britse koningshuis in Suid-Afrika gesterf het? Prins Christian Victor van Sleeswyk-Holstein het tydens die Anglo-Boereoorlog op 29 Oktober 1900 in Pretoria aan maagkoors gesterf.

... dat Suid-Afrika Finland in 1939 bygestaan het in die Winteroorlog? Verskeie lande het Finland bygestaan en Suid-Afrika het 29 Gloster Gauntlet-vliegtuie geskenk.

... dat die USS Archerfish die enigste duikboot is wat ooit 'n vliegdekskip gekelder het?

... dat seelikkewane die enigste likkewaan is wat gereeld onder seewater swem? Hulle duik tot 30 minute lank om seewier te vreet.

Vandag in die geskiedenis

5 Mei: Kinderdag in Japan; Cinco de Mayo in Meksiko en die Verenigde State (1862).

Mahatma Gandhi
Mahatma Gandhi

Voorbladbeeld
'n Eurasiese rooieekhoring (Sciurus vulgaris) in somerjas in Warskou, Pole.
Vind artikels

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Krieket  Politiek  Rugby  Sport  Vlae en wapens  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Wikipedia in ander tale


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolفارسیFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаTiếng ViệtWinaray中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Català
Weergawes met meer as 500 000 artikels
تۆرکجهНохчийнČeštinaSuomiMagyarBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬RomânăСрпски / srpskiTürkçeТатарча / tatarça
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БеларускаяБългарскиCymraegDanskΕλληνικάEsperantoEestiEuskaraעבריתՀայերենҚазақшаBaso MinangkabauBahasa MelayuSrpskohrvatski / српскохрватскиSimple EnglishSlovenčinaOʻzbekchaBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaবাংলাBosanskiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიLatinaLadinLietuviųLatviešuMalagasyМакедонскиमराठीမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬OccitanSlovenščinaShqipKiswahiliதமிழ்తెలుగుТоҷикӣไทยاردو粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
aragonésБашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegکوردیчӑвашлаFryskGaeilgeگیلکیHausaKreyòl ayisyenIdoÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschlombardമലയാളംمازِرونیPlattdüütschनेपाल भाषाਪੰਜਾਬੀPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)Basa SundaŚlůnskiTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Susterprojekte
Commons
Vrye media
Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies
Spesie-indeks
Meta-Wiki
Projekkoördinering